South africa flag

Ekonomiese ontwikkeling van Suid Afrika

  • Aankoms van Jan Van Ribeeck

    Aankoms van Jan Van Ribeeck
  • Eerste aanval van Britte

  • Tweede aanval van Britte

  • Begin van Groot Trek

    Begin van Groot Trek
  • Einde van Groot Trek

  • Britse immigrante ariveer in Natal

  • Onafhanklike Boere republiek van Transvaal en Oranje Vrystaat word gestig

  • Diamante word ontdek naby Kimberly

  • Goud word ontdek in Transvaal

    Goud word ontdek in Transvaal
  • JSE ontstaan

    JSE ontstaan
  • Anglo Boere oorlog (1899 - 1902)

  • Unie wording van Suid-Afrika

  • South African Native National Congress (SANNC) word gestig

  • Verpligte segregasie word aangekondig

  • Wit vroue kry reg om te stem

  • Apartheid word ingestel

    Apartheid word ingestel
  • Goedkeuring van streng rasistiese wette

  • Republiek wording van Suid Afrika

  • Nelson Mandela word toegesluit

  • President F.W. De Klerk kondig aan dat Neslon Mandela Vrygelaat moet word

  • Period: to

    GDP groeikoers

    Die gemiddelde groeikoers van 3.23% van 1993 tot 2013, met 'n hoogtepunt van 7.6% in Maart 1996 en 'n laagtepunt van -6.30% in Maart 2009
  • Eerste demokratiese verkiesings vind plaas

  • Nelson Mandela word aangekondig as President

    Nelson Mandela word aangekondig as President
  • Nasionale Party onttrek

    Die Nasionale Party onttrek uit die 'Government of National Unity' (GNU)
  • Thabo Mbeki word verkies as president